Kankerondersoeke se koste kan styg ná Pelindaba-probleme

Pelindaba se vervaardigingsaanleg van radioaktiewe produkte vir mediese gebruik is steeds nie in bedryf nie nadat dit twee ­weke gelede weens ’n probleem met die waterstofreguleringstelsel gesluit is. Daarom word alle radioaktiewe molibdeen- en jodiumprodukte wat in die diagnose en behandeling van kanker en ander siektetoestande gebruik word, van die buiteland af ingevoer. Die prys […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Bloemfonteinse man wag 15 dae op noodoperasie

’n Bejaarde man wat vir 15 dae in erge pyn met gangreen weens diabetes in sy een been in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein op ’n noodoperasie gewag het, is uiteindelik Dinsdagmiddag teater toe. Frederick Thiart (77) van Edenburg in die Vrystaat is met sere aan sy regterbeen deur ’n dokter na ’n chirurg by die […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

The dire, depressing state of four Durban public hospitals

Durban – Four of the largest public hospitals in Durban are crumbling and lacking basic services such as access to water. The grim state of these government-run hospitals in KwaZulu-Natal was detailed in a report commissioned by National Health Minister, Dr Aaron Motsoaledi. In December 2016, Motsoaledi tasked the Ministerial Task Team (MTT) to undertake […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Departement sloer met plasings vir gesondheidspraktisyns

Solidariteit het vandag in ʼn skrywe beide die minister van gesondheid, Aaron Motsoaledi, en die departement van gesondheid op terme geplaas om te voldoen aan hul statutêre verpligtinge om gemeenskapspraktisyns vir hul verpligte gemeenskapsdiensjaar te plaas. Dit volg nadat Solidariteit verskeie klagtes van sy lede en van die publiek ontvang het dat daar steeds ʼn […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Baba glo mishandel in staatshospitaal aan die Wes-Rand

‘n Randfontein-ma het ‘n saak van verwaarlosing en mishandeling by die polisie ge-open nadat haar baba vermoedelik mishandel was in die sorg van ‘n staatshospitaal. ‘n Agt-maande-oue baba van Randfontein wat onlangs ‘n pasiënt in ‘n staatshospitaal aan die Wes-Rand was, het glo die dag nadat hy opgeneem is, onverklaarbare blou merke op sy gesiggie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gross negligence after patient’s body found hanging after three days

Medical staff at Durban’s Addington Hospital have been accused of gross negligence after the body of a patient, who allegedly committed suicide in a ward’s bathroom, was apparently found three days later. The 25-year-old patient, whose identity is yet to be established, was found hanging in the toilet of surgical ward 3B on Monday. It […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrika word geraak deur medisyne krisis na vervaardiging aanleg sluit

Talle kankerpasiënte loop die risiko dat hul allerbelangrike bestralingsbehandeling halfpad gestaak sal moet word omdat die aanleg wat kankermedisyne by Pelindaba vervaardig weens veiligheidsprobleme gesluit is. Onkoloë en bestralingskundiges sit nou met die hand in die hare omdat die behandeling van pasiënte wat ernstig siek is onbepaald uitgestel moet word of nie sal kan voortgaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaatse gesondheidsdepartement staar R1,5 miljard se regseise in gesig

Die Vrystaatse gesondheidsdepartement word deur R1,5 miljard se regseise in die gesig gestaar en het R300 miljoen se rekeninge aan krediteure wat betaal moet word. Dit blyk uit die departement se tweede kwartaalverslag wat in die Vrystaatse wetgewer se openbare rekeninge-komitee bespreek is. Butana Komphela, Vrystaatse LUR vir gesondheid, het voor die komitee gesê sy […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

So kies jy die regte mediese plan vir jou

Hospitaalplanne, omvattende dekking, netwerkopsies . . . Besluit watter opsie vir jou die beste is. As jy lid is van ’n mediese fonds, het jy tot 15 Desember kans om jou voordeleopsie vir 2018 te verander. Oorweeg jou gesin se omstandighede: Hoeveel is julle; hoe is jul gesondheid; wat kan jy bekostig? Besluit dan watter […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vital clinic in Eastern Cape has only 1 doctor twice a month

Close to eight villages in Nxarhuni outside Mdantsane in East London depend on Newlands Clinic. But the clinic has only one doctor who comes in twice a month, according to a GroundUp report. A clinic committee member who did not want to be named said: “The doctor comes on the first Monday of the month, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!