Steve Biko-hospitaal – Meeste hysers buite werking

Die meeste hysers in die Steve Biko Akademiese hospitaal in Pretoria is reeds twee weke lank stukkend. Talle pasiënte kan nie sekere prosedures ondergaan of dokters besoek nie. Dié wat te siek of swak is om self by die trappe op te loop, sit en wag glo daagliks in die hospitaal se ontvangsgebied om kans […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!