Kundiges in gesondheidsbedryf krap kop oor toename in hospitalisasie

Kundiges in die gesondheidsbedryf het op die jaarlikse konferensie van die Hospitaalvereniging van Suid-Afrika (Hasa) in Kaapstad hewig van mekaar verskil oor wat die redes vir ‘n skerp toename in die koste van mediese skemas is. Matthew Prior, hoof van gesondheidsbeleid van Life Healtcare, sê ’n toename in benutting van gesondheidsdienste word die afgelope jare […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!