Kankerondersoeke se koste kan styg ná Pelindaba-probleme

Pelindaba se vervaardigingsaanleg van radioaktiewe produkte vir mediese gebruik is steeds nie in bedryf nie nadat dit twee ­weke gelede weens ’n probleem met die waterstofreguleringstelsel gesluit is. Daarom word alle radioaktiewe molibdeen- en jodiumprodukte wat in die diagnose en behandeling van kanker en ander siektetoestande gebruik word, van die buiteland af ingevoer. Die prys […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Suid Afrika word geraak deur medisyne krisis na vervaardiging aanleg sluit

Talle kankerpasiënte loop die risiko dat hul allerbelangrike bestralingsbehandeling halfpad gestaak sal moet word omdat die aanleg wat kankermedisyne by Pelindaba vervaardig weens veiligheidsprobleme gesluit is. Onkoloë en bestralingskundiges sit nou met die hand in die hare omdat die behandeling van pasiënte wat ernstig siek is onbepaald uitgestel moet word of nie sal kan voortgaan […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!