KPMG-skandaal raak ondersoek na duur medies

Private hospitaalgroepe maak beswaar daarteen dat KPMG die Mededingingskommissie met sy navorsing gehelp het. ’n Kompromis is nou bereik wat die hospitale toegang tot die navorsing gee. Die KPMG-skandaal pootjie nou ook die markondersoek na die private gesondheidsorg. Die voorlopige bevindinge van die ondersoek moes die afgelope week bekend gemaak word nadat dit verskeie kere […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!