Ma wag op operasie, word ‘vergeet’ in stoorkamer

’n Vrou is woedend nadat haar sieklike ma, wat ’n noodoperasie aan ’n bloeiende maagseer moes ondergaan, ure lank in ’n stoorkamer in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein “vergeet” is. Desire Nel, ’n administrateur van Johannesburg, sê haar ma, Veronica (59), is Saterdag in die vroeë oggendure van die hospitaal op Odendaalsrus na Pelonomi oorgeplaas. Veronica, […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrystaatse gesondheidsdepartement stort in duie na top spesialiste bedank

Gesondheidsorg in die Vrystaat steier steeds onder die voortdurende eksodus van sy topmedici. Pas het nog twee van die provinsie se voorste spesialiste, prof. Schalk Wentzel (55) by urologie en dr. Maryke Spruit (55) by kritieke sorg, bedank. Dr. Freek Bester, president van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging se sentrale tak, sê om die ervaring van […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!