Die stank van sowat 40 ontbindende lyke van ongeïdentifiseerde mense, waarvan sommige al ’n jaar lank in die staatslykhuis in Bloemfontein lê sonder om opgeëis te word, maak die werksomstandighede vir die werknemers daar onuithoudbaar. Sommige van die yskaste werk nie en die lugversorgers is boonop stukkend terwyl die temperature bedags soms tot by 40..
Continue reading…
Toestande in staatslykhuis in Bloem ondraaglik – laboratorium disfunksioneel en yskaste werk nie – vrot reuk in die gange van die lykhuis het politici en medialede so byna-byna laat naar word
Enjoyed this post? Share it!
Vrou wag al 29 dae vir man se lyk omrede staatslykhuis nog geen lykskouing gedoen het
Amper 29 dae nadat Kobus Cronje (58) dood is, lê sy lyk nog in die staatslykhuis van die Tygerberg-hospitaal terwyl sy vrou, Nina, hom ’n waardige begrafnis wil gee. Maar die forensiese patologiediens van die Wes-Kaapse departement van gesondheid wag vir mediese verslae van die laaste hospitaal waar Cronje behandel is, sê Robert Daniels, ’n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Staatshospitaal in Koster, Noordwes in wanorde; skoonmaker voer pasiënte
Die staatshospitaal in Koster, Noordwes, is vervalle, onhigiënies en net ses lyke kan in die lykshuis geberg word. Dit is volgens Cobus Snyman, DA-raadslid in die Kgetlengrivier-munisipaliteit wat die gebied bedien, die toestande wat die party op ’n onlangse besoek aan die hospitaal aangetref het. Tebogo Lekgethwane, woordvoerder van Noordwes se gesondheidsdepartement, erken die lykshuis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wes-Kaapse Departement van Gesondheid en Openbare werke beoog om uiteindelik nuwe staatslykhuis te bou na jare se uitstel
Bouwerk het begin om die grootste staatslykhuis in die Wes-Kaap – wat 3 800 lykskouings per jaar doen – te vervang. Dit volg ná jare se beplanning en uitstel. Die Wes-Kaapse departemente van gesondheid en openbare werke het pas aangekondig daar is begin met die projek van R281 miljoen. Dit sal 23 maande neem om..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Specialty Disability Insurance
Search Medical Aid
My Protein
Microbiome Plus+ Supplements
Earn with Affiliate Marketing
Get Immune Support
Cheapest Car Hire in SA
Medical Aid Insurance News
- Are Globalists Planning to Charge us to Breathe? What is your breath worth?
- China Testing Sinovac Vaccine on SA Children – Offers SinoVac Packaging Facility in SA as Sweetener!
- African Union Playing Vaccine Victim Again Despite “Rich Countries” Having EIGHT Times More Covid Deaths per Million Population!
- Huge March Against “Vaccination Passports” in Amsterdam Draws 100,000 Protesters from Across the Political Spectrum!
- List of Vaccine Resources to do your own Independent Research to promote #OpenDebate and #InformedConsent!
- 160 Americans Died & Over 10,000 Infected with Covid-19 Despite being Fully Vaccinated says CDC, but Claims it is Rare!
- Facebook Stops Banning Posts About Covid Leak from Wuhan Lab! So What Else is Big Tech Wrong About? US Elections 2020?
- Ramaphosa Tries the “Apartheid Whip” Scam to Destroy Multinational Covid Patent Profits & Guilt Trip Covid Vaccines from Wealthy Countries!
- Deliberate Malevolent Negligence by Socialist ANC Kills Another Innocent! State Hospital Without Water for 3 Days!
- India Gets Dodgy PPE Gear Too, What About SA? China Putting Lives at Risk as it “Donates” Faulty Medical Gear To Cover up its #CCPVirus Guilt!
- Are COVID19 Tests Irrelevant or Faulty? SA the Only Country in the World Where Infections Dropped on Day ONE of Lockdown, Instead of Two Weeks Later!
- W.H.O. Director General Tells The World To Stay Locked Down While China Gets A Headstart in Global Economy! 848,000 Sign Petition for his Resignation!
- ANC Doesn’t Know Which Province 11 People Who Tested Positive for #COVID19 Are From Yet Everyone Praises Emperor Ramaphosa & his Invisible Cloak!
- Update: Two COVID19 Positive Doctors Who Were Arrested & Locked in TB Hospital Released! Were Not Seen by a Doctor & Had to Take Own Temperatures!
- Trump Calls Out World Health Organisation (WHO) for Their “China-centricity” and for Calling Every Shot Wrong on COVID19 Chinese Virus!