We have looked around to find the best Medical-Aid, Hospital Cover, Funeral Plans and Short Term Insurance, which satisfy our criteria. It only takes a few seconds to complete the inquiry form below and we will take the fuss and hassle out of it and we will contact you with a quote. You can also SMS your details to: 0827385586


We have looked around to find the best medical insurance cover which satisfies the above criteria. It only take a few seconds to complete the inquiry form above and we will take the fuss and  hassle out of it and we will contact you.








Slagoffer van plaasaanval sterk goed aan nadat hy privaat mediese sorg ontvang het

Berdus Henrico, wat verlede week tydens ’n plaasaanval naby Melkrivier gewond is, sterk goed aan nadat hy privaat mediese sorg ontvang het.

Hy is aanvanklik in die F.H. Odendaal-hospitaal in Modimolle opgeneem, maar het volgens sy familie nie voldoende mediese sorg ontvang nie.

Meer as 36 uur ná die aanval het die hospitaal steeds niks gedoen om die koeëls in sy bo-arm en skouer te verwyder nie, het Henrico gesê. Daar is wel plate geneem, steke ingesit en hy het antibiotika ontvang.

Henrico en sy verloofde, Estelle Niewenhuys, is op Dinsdag 6 Februarie net ná 20:00 in hul plaashuis deur vermoedelik drie jong mans oorval terwyl hulle besig was om aandete voor te berei. Die aanvallers is nog op vrye voet. Die Pos het ná die aanval met die paartjie gesels.

Henrico is in die bo-arm en skouer geskiet en nog ’n koeël het ’n wond teen sy wangbeen en agterkop veroorsaak. Dié wonde het steke ontvang. Niewenhuys is nie ernstig beseer nie, maar het die oggend ná die aanval twee gate in haar hemp en ’n rooi streep oor haar maag waar ’n koeël haar ook rakelings gemis het, aan Die Pos gewys.

Henrico is ná die aanval na die F.H. Odendaal-hospitaal in Modimolle geneem. Hy is die volgende oggend na Polokwane geneem om plate te neem, maar is direk daarna weer terug na F.H. Odendaal-hospitaal waar hy opgeneem is. Henrico het aan Die Pos gesê dit was ’n uitmergelende rit omdat hy nie voldoende pynmedikasie ontvang het nie. Hy en ’n erg getraumatiseerde Niewenhuys het die volgende oggend ook nie iets te ete of drinke gekry nie.

Die nag ná die aanval het die verpleegpersoneel volgens hom gedurende die nag sokker gekyk en hul luide gejuig het die pasiënte wakker gehou.

Henrico, wat nie ’n mediese fonds het nie, is die volgende dag na ’n privaat dokter op Bela-Bela geneem. Die koeël in sy bo-arm is verwyder en op Maandag 12 Februarie het ’n ortopeed na die koeël by sy skouerknop gekyk. Daar bestaan kommer dat die besering die werking van sy arm kan beïnvloed. Volgens Henrico se suster, Chrisna van der Merwe, sal die koeël binne die volgende week verwyder word. “Henrico het infeksie in die wonde in sy gesig en kop opgedoen omdat dit nie mooi skoongemaak was nie. Dit word nou eers behandel. Die steke, wat baie slordig ingesit was, is verwyder.” Henrico sterk tans by Ina Booyse, ’n familielid, op Bela-Bela aan.

“Ons is baie dankbaar vir al die ondersteuning wat ons van die gemeenskap af ontvang het, asook hulp om Berdus se mediese koste te betaal,” het sy gesê. Die paartjie sal ook berading ontvang om die gebeure te verwerk.

“My broer wil net terug plaas toe. Die diere en plaaslewe is sy passie,” het sy gesê.

Desiree van der Walt, die DA se kiesafdelingshoof in die Waterberge, het die beweerde swak behandeling wat Henrico by die hospitaal ontvang het, onder die aandag van dr. Phophi Ramathuba, LUR vir gesondheid van Limpopo, gebring. Sy het ook die hoof- uitvoerende beampte van die hospitaal gekontak. Van der Walt het ook vrae by die parlement ingedien oor die behandeling wat Henrico by die staatshospitaal ontvang het.

Deur: Die Pos


Enjoyed this post? Share it!

 
 

SA ‘dokters’ in China moet glo oor begin in Rusland

Sowat 60 Vrystaatse mediese studente wat al drie jaar in China studeer, gaan glo na Rusland gestuur word waar hulle van voor af met hul studie moet begin. Dit omdat die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika nie hul kwalifikasies erken nie omdat dit glo nie op peil is nie.

So beweer Kgotso Morapela, Vrystaatse leier van die EFF.

Dit is glo omdat die Vrystaatse premierskantoor wat die beursprojekte hanteer, die studente van swak inligting voorsien het, sê Morapela.

Tiisetso Makhele, woordvoerder van die Vrystaatse premier, Ace Magashule, het gesê hulle wag op die EFF om met hulle oor die saak te praat.

“Die Vrystaatse Provinsiale Regering het ’n komitee gestig wat alle sake rondom die beursprogramme hanteer. Ons sal die saak met die nodige waardigheid hanteer.”
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

#LifeEsidimeni: Motsoaledi and Makhura could be forced to pay up from their pockets

Those who oversaw the removal of mental health patients could face the full wrath of the law as could those standing by as KZN’s cancer care fails.

Gauteng health department officials could be criminally charged with culpable homicide for their roles in the Life Esidimeni scandal, says David McQuoid-Mason, a law professor at the University of KwaZulu-Natal’s Centre for Socio-Legal Studies.

He believes former Gauteng health MEC Qedani Mahlangu, her former head of department, Barney Selebano, and the mental health services director, Makgoba Manamela, could be convicted of culpable homicide if prosecutors can prove their negligence caused the deaths of at least 144 patients and that these deaths were illegal. McQuoid-Mason was speaking at a lecture hosted by the University of the Witwatersrand Steve Biko Centre for Bioethics last week.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Geld groot kopseer vir gesondheid in Gauteng

Die onlangse uitbreking van die dodelike listeriose in Gauteng is nie die grootste probleem wat die provinsiale gesondheidsdepartement in die gesig staar nie. Die min geld tot die einde van die finansiële jaar is vir die DA ’n bron van kommer.

Jack Bloom, die DA se woordvoerder in Gauteng, sê hoewel listeriose moeilik is om te bekamp, het die voorkoming van die siekte in werklikheid ’n minimale impak op die departement se funksionering.

Dr. Gwen Ramokgopa, Gauteng se LUR vir gesondheid, het Dinsdag by ’n voorlegging aan die provinsiale portefeuljekomitee oor gesondheid erken haar departement sukkel om die siekte te bekamp.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

The real reason why Gauteng doesn’t want to pay up for #LifeEsidimeni

‘Families should be compensated for trauma, but not for what the deceased went through’, says state advocate.

The Gauteng provincial government’s resistance to paying Constitutional damages to the families who lost their loved ones in the Life Esidimeni tragedy, may be tied to the fear of accepting greater responsibility.

This follows a 2015 Gauteng health department decision to place almost 1700 former Life Esidimeni mental health patients in the care of deadly NGOs. While 144 have since died, a further 12 remain missing.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Discovery Health recovers R568m through fraud-control activities in 2017

According to Discovery Health CEO, Dr Jonathan Broomberg, efforts to curb fraud in the healthcare system resulted in R568m recovered on behalf of client schemes in 2017, compared to R405m in 2016. Further, fraud-control activities in which health professionals and others contemplating fraud desist from committing fraud in reaction to visible policing and action by Discovery Health, prevented additional fraud to the value of approximately R3bn over the last two years, adds Broomberg.

Discovery Health has invested substantially in fighting the scourge of healthcare fraud. Efforts include the deployment of a specialised team of over 100 analysts and professional investigators as well as a proprietary forensic software system that uses sophisticated algorithms to analyse claims data and identify any unusual claim patterns. Invaluable tip-offs from whistleblowers also help to identify fraud.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Life Esidimeni families want R1.5m each for constitutional damage

On top of the R200‚000 compensation for emotional shock‚ psychological injury and funeral expenses from the State‚ Life Esidimeni families want each claimant to receive R1.5-million for constitutional damage redress.

On Thursday‚ the Life Esidimeni arbitration convened for closing arguments in Parktown‚ Johannesburg. Though the two parties agreed on the emotional trauma claim under common law‚ in respect of the claim for constitutional damages‚ the State and Section 27 did not reach an agreement.

Section 27 Advocate Adila Hassim argued why the State should compensate the families for the violation of constitutional rights.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gewonde slagoffer van plaasaanval wag nog steeds op gesondheidsorg

Neem kennis: Foto kan sensitiewe lesers onstel.

Berdus Henrico, wat Dinsdag 6 Februarie tydens ’n plaasaanval in die Melkrivier-omgewing in Limpopo geskiet is, het teen Donderdag 12:00 steeds met twee koeëls in sy skouer en arm gesit.

Hoewel hy vir X-strale Polokwane toe gestuur is en gisternag weer in die F.H. Odendaal-hospitaal op Modimolle opgeneem is, het hy daarna nog nie verdere behandeling ontvang vir die skietwonde nie, het sy verloofde, Estelle Niewenhuys, aan Die Pos gesê.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Private Healthcare in SA – continued decline and a possible solution

We entered 2017 reeling from a series of double-digit medical insurance premium hikes. It was becoming clear that schemes are in trouble; undercut by unregulated, selective insurance products and forced into tighter and tighter modes of managing care delivered.

We were facing an affordability crisis then – that, without serious systematic change, schemes will be unable to derail their progression towards shrinking memberships and eventual collapse.

Moving into 2018, scheme’s reserves are under threat, memberships are stagnant and the system continues, for the most part, to tolerate overutilisation of hospital services while failing to invest in strengthening community-level care. Alternative fee models remain tentative and marginal, neither inspiring nor supporting any structural changes in the fragmented way healthcare services are delivered. In light of this, I predict the following for the coming year:
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!