Lyke hoop op na werknemers by staatslykhuise in Gauteng al weer staak

Lyke is weer besig om op te hoop nadat Gauteng se personeel by staatslykshuise hul skalpels en ander instrumente neergesit het.

Dit blyk dat personeel sonder enige formele kwalifikasies werk en dat hulle nou eis dat hul opgelei moet word om beter vergoeding te kry.

Die vraag is nou hoe werk personeel sonder enige formele kwalifikasies in ‘n lykshuis en watter pligte verrig hulle?


Enjoyed this post? Share it!

 

Leave a comment