Ontstellende agteruitgang van staatshospitale en mediese sorg fasiliteit tydens ANC bewind

Pretoria Mediese Kernenergie Eenheid binne enkele maande vir tweede maal gesluit, kos SA miljoene Rand per dag

Verslag oor swak diens in staatshospitale saamgestel om verantwoordbaarheid in die gesondheidsektor te verhoog

4 000 tuberkulose-pasiënte landwyd is verlore in die Noord-Kaapse departement van gesondheid se inligtingstelsel

LUR geskok oor pasiënte op bankies en vloere slaap by Church of Scotland-hospitaal