Lyke in die gange, vlieë, bloed op die vloer en ’n oorweldigende stank is die gevolg van ’n sloerstaking by die Germiston-lykshuis in Gauteng