Enorme tekort aan verpleegpersoneel in SA – impak daarvan op goeie gesondheidsorg vir miljoene Suid-Afrikaners is byna ondenkbaar

WGO waarsku oor ’n volgende griep epidemie –Sal SA-regering gereed wees om so ’n krisis die hoof te bied as mens die huidige gesondheidskrisis van die land in ag neem?