Die geskorste hoof van Gauteng se Departement van Gesondheid, dr. Barney Selebano, het bedank. Dit was hy wat die oorplasing van pasiƫnte goedgekeur het vanuit die Life Esidimeni fasiliteit na ongeregistreerde fasiliteite. Die oorplasing het gelei tot 143 pasiƫnte se dood. Tydens Selebano se aanstelling, het Jack Bloom van die DA Selebano se lof besing..
Continue reading…