SA hospitale word as “dood inrigtings” beskryf en beoogde Nasionale Gesondheidsprogram sal op ’n totale ramp afstuur – gratis mediese sorg vir hele bevolking nie haalbaar

Verslag oor swak diens in staatshospitale saamgestel om verantwoordbaarheid in die gesondheidsektor te verhoog

Groot aantal onwettige immigrante wat hulle wend tot Suid-Afrika se mediese dienste plaas geweldige druk op die gesondheidstelsel, maar ANC-regime sê hy het ’n plan!

Staats pasiënte moet ly omrede mediese staatsdepot in Bloemfontein nie medisyne en mediese toebehore betyds aan hospitale en klinieke kan lewer

143 lykshuise se yskaste  funksioneer  nie meer behoorlik, hoe funksioneer die Gesondheid Departement as hul nie eers in staat is om yskaste in stand te hou?

Limpopo medisyne krisis – hospitale en klinieke sonder die nodige medikasie tog verklaar Cyril dat alles in SA onder beheer is

Vrystaatse gesondheidsdepartement staar R1,5 miljard se regseise in gesig