Gauteng-gesondheid R5 mjd. in die rooi en sal waarskynlik ’n reddingsboei moet kry, nogtans ploeg ANC regering voort met nuwe gesondheidsplan alhoewel hy nou alreeds nie die mas kan opkom nie

Hospitaal se hele bestuurspan in die pad gesteek in Limpopo – ‘n Mens kan hier doodgaan terwyl jy wag dat ’n dokter of verpleegster jou spreek

Vrystaatse provinsiale departement het nie geld vir afgestudeerde verpleegsters