Pasiënte se regte word benadeel by Bophelong hospitaal a.g.v. infrastruktuur uitdagings – nie-nakoming van aanvaarbare standaarde en norme kan lei tot die uitbreek van siektes omdat infeksiebeheer nie behoorlik toegepas word