Lyke in die gange, vlieë, bloed op die vloer en ’n oorweldigende stank is die gevolg van ’n sloerstaking by die Germiston-lykshuis in Gauteng

Staking by die San Michele-tehuis in Brakpan is vir eers opgeskort nadat een van die psigiatriese pasiënte dood is