Belastingbetalers gaan moet opdok vir Nasionale Gesondheidsversekering – menende dat jy gaan betaal vir die migrant se gesondheidsdienste

Motsoaledi swyg oor proses met NGV-wet – paneel wat die markondersoek na die private gesondheidsbedryf lei, se werk is opgeskort tot in die nuwe boekjaar omdat die geld glo opgeraak het om hulle te betaal