Motsoaledi: We can’t wait to improve healthcare before implementing NHI

Motsoaledi swyg oor proses met NGV-wet – paneel wat die markondersoek na die private gesondheidsbedryf lei, se werk is opgeskort tot in die nuwe boekjaar omdat die geld glo opgeraak het om hulle te betaal

Hospitaal se hele bestuurspan in die pad gesteek in Limpopo – ‘n Mens kan hier doodgaan terwyl jy wag dat ’n dokter of verpleegster jou spreek

Algemene Bestuurder van die Raad van Mediese skemas word geskors nadat dit aan die lig gekom het dat hy raad mislei het rondom besluite geneem ten gunste van seker organisasies

Jong dokters, wat deur die ANC regime verplig word om sogenaamde gemeenskapsdiens te doen nadat hulle af studeer, is nou nog nie betaal vir dienste gelewer vir Januarie

State hospital in KwaZulu Natal invested with monkeys – Monkeys invade kitchen and wards, sometimes even interfering with patients’ intravenous (IV) drips

Seems like South-Africa’s Health Department has a major cash flow problem – Several Gauteng Doctors, Medical Interns Not Paid January Salaries

Staats pasiënte moet ly omrede mediese staatsdepot in Bloemfontein nie medisyne en mediese toebehore betyds aan hospitale en klinieke kan lewer

‘Horrifying Cruelty By The ANC – South Africans endure pain, suffering and neglect at Robert Sobukwe Hospital

Still shopping for a new medical aid? Here are 21 ways to cut your medical costs