Indien narkotiseurs meen dat die Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) en die beoogde prysbeheer ’n bedreiging vir hul beroep inhou, kan tot sowat 480 of ’n derde van hulle die land verlaat. Natalie Zimmelman, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Narkotiseurs (Sasa), het Dinsdag op ’n mediakonferensie die uitslae van ’n peiling onder narkotiseurs oor onder..
Continue reading…