Geld groot kopseer vir gesondheid in Gauteng

Die onlangse uitbreking van die dodelike listeriose in Gauteng is nie die grootste probleem wat die provinsiale gesondheidsdepartement in die gesig staar nie. Die min geld tot die einde van die finansiële jaar is vir die DA ’n bron van kommer.

Jack Bloom, die DA se woordvoerder in Gauteng, sê hoewel listeriose moeilik is om te bekamp, het die voorkoming van die siekte in werklikheid ’n minimale impak op die departement se funksionering.

Dr. Gwen Ramokgopa, Gauteng se LUR vir gesondheid, het Dinsdag by ’n voorlegging aan die provinsiale portefeuljekomitee oor gesondheid erken haar departement sukkel om die siekte te bekamp.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Gewonde slagoffer van plaasaanval wag nog steeds op gesondheidsorg

Neem kennis: Foto kan sensitiewe lesers onstel.

Berdus Henrico, wat Dinsdag 6 Februarie tydens ’n plaasaanval in die Melkrivier-omgewing in Limpopo geskiet is, het teen Donderdag 12:00 steeds met twee koeëls in sy skouer en arm gesit.

Hoewel hy vir X-strale Polokwane toe gestuur is en gisternag weer in die F.H. Odendaal-hospitaal op Modimolle opgeneem is, het hy daarna nog nie verdere behandeling ontvang vir die skietwonde nie, het sy verloofde, Estelle Niewenhuys, aan Die Pos gesê.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

62 psigiatriese pasiënte nog vermis na Life Esidimeni-skandaal

Dit lyk soos ’n lys soldate wat ná ’n oorlog vermis is in aksie – maar in die werklike lewe is dit die lys van die Gautengse departement van gesondheid se lys van 62 psigiatriese pasiënte wat met die Life Esidimeni-skandaal verdwyn het.

Die pasiënte kan nêrens opgespoor word nie nadat hulle vanuit die sorgeenheid na verskeie ongeregistreerde sorgsentrums oorgeplaas is.

Altesaam 143 pasiënte is sedert die verskuiwing dood.

’n Arbitrasieverhoor word tans gehou onder die voorsitterskap van regter Dikgang Moseneke.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Cancer patient dies after being sent home because he was ‘going to die anyway’

A DURBAN man diagnosed with stage four cancer was reportedly refused treatment at Addington Hospital. He said he was told he was old and “going to die anyway”. He wanted justice for other elderly patients.

The Sunday Tribune Herald spoke to him earlier in the week, and on Saturday, he died. By this time, the Sunday Tribune Herald had already been printed.

This was his story:

Hoosen Noor Mahomed, 60, of Charlotte Maxeke (Beatrice) Street wanted to share his story in the hope that others like him won’t have to endure such treatment.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Probe launched after patient falls from bed – RIP MR JC Botha

Photo’s not for sensitive viewers. The provincial health department is investigating an incident at Livingstone Hospital’s oncology unit after the family of a terminally ill Sidwell man found him hanging half off the bed, his face covered in blood. The family claim they called for 10 minutes for a nurse before someone came to help […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Vrou sterf wat glo in Warmbad- provinsiale hospitaal laat val is

Die kankerpasiënt wat verlede week glo deur verpleegsters op die vloer laat val is in die Bela-Bela (Warmbad)- provinsiale hospitaal, is Maandagmiddag dood. Charmaine Caldwell (48) is omstreeks 13:10 dood, sê Leonie Brooks, haar suster. Caldwell is verlede Maandag per ambulans na die hospitaal geneem toe haar toestand verswak het. Haar familie was geskok toe […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Chris Hani Baragwanath-hospitaal al 2 jaar sonder vaste uitvoerende hoof

Die Chris Hani Baragwanath-hospitaal in Soweto het al die afgelope twee jaar nie ’n vaste uitvoerende hoof nie. Die vorige hoof, dr. Sandile Mfenyana, is volgens Jack Bloom, DA-woordvoerder vir gesondheid in Gauteng, sonder verduideliking deur Qedani Mahlangu, voormalige Gautengse LUR vir gesondheid, verwyder. Bloom sê dr. Sifiso Maseko, die waarnemende uitvoerende hoof, is al […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Hoof van Gauteng se Departement van Gesondheid bedank na 143 sterftes

Die geskorste hoof van Gauteng se Departement van Gesondheid, dr. Barney Selebano, het bedank. Dit was hy wat die oorplasing van pasiënte goedgekeur het vanuit die Life Esidimeni fasiliteit na ongeregistreerde fasiliteite. Die oorplasing het gelei tot 143 pasiënte se dood. Tydens Selebano se aanstelling, het Jack Bloom van die DA Selebano se lof besing […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Brand by Groote Schuur-hospitaal eis lewe van pasiënt

’n Brand in een van die sale in Groote Schuur-hospitaal het die lewe van een van die pasiënte geëis. Alaric Jacobs, woordvoerder van die hospitaal, het Maandagoggend bevestig daar was Sondagaand omstreeks 22:00 ’n brand in saal G17 by dié hospitaal. Hy sê die saal is ontruim, maar ongelukkig is een van die manspasiënte (63) […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Familie word van bakpoort na stuurpoort gestuur by Steve Biko Hospitaal na seun se ongeluk

Die Steve Biko Akademiese Hospitaal is weereens onder die vergrootglas geplaas nadat nog klagtes na vore gekom het. ’n Familie van die Moot sê die hospitaal was nalatig nadat ’n geliefde verlede Woensdag in die hospitaal opgeneem is. Jayden Pieterse (27) is in die hospitaal opgeneem nadat hy in ’n verskeersongeluk betrokke was. Die ongeluk […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!