Kankerondersoeke se koste kan styg ná Pelindaba-probleme

Pelindaba se vervaardigingsaanleg van radioaktiewe produkte vir mediese gebruik is steeds nie in bedryf nie nadat dit twee ­weke gelede weens ’n probleem met die waterstofreguleringstelsel gesluit is. Daarom word alle radioaktiewe molibdeen- en jodiumprodukte wat in die diagnose en behandeling van kanker en ander siektetoestande gebruik word, van die buiteland af ingevoer. Die prys […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pryse vir kankermedikasie word ondersoek

Suid-Afrikaanse kankerpasiënte en hul geliefdes het die mededingingskommissie se besluit om drie farmaseutiese maatskappy se pryse vir kankermedisyne te ondersoek geloof, en versoek dat die ondersoek so spoedig moontlik afgehandel moet word. Die mededingingskommissie het vroeër die week aangekondig dat hulle die internasionale farmaseutiese reuse Aspen, Pfizer en Roch ondersoek omdat die maatskappye na bewering […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!