Groot aantal onwettige immigrante wat hulle wend tot Suid-Afrika se mediese dienste plaas geweldige druk op die gesondheidstelsel, maar ANC-regime sê hy het ’n plan!

Tip-off leads to arrest of bogus doctor in Nigel –How many bogus doctors are actually operating in South-Africa and treating us?

Woman to sue Gauteng health department after giving birth to ‘decapitated’ baby in state hospital

The ANC Has Finally Pushed South Africans Too Far – South African citizens are #gatvol of this corrupt & deceitful, and uncaring and incompetent ANC Government

‘Terminally ill children left to die in pain in SA government hospitals’ – ANC-regime has not yet implemented its policy on palliative care, affecting paediatric patients with terminal illnesses.

WGO waarsku oor ’n volgende griep epidemie –Sal SA-regering gereed wees om so ’n krisis die hoof te bied as mens die huidige gesondheidskrisis van die land in ag neem?

ANC owerheid nalatig om betyds voorraad aan te vul van lewensnoodsaaklike entstof, nou sit SA met landswye tekort – kinders se gesondheidstoestand word nou bedreig

SA becoming a third world country, healthcare in shambles – Overcrowding in mortuaries becoming a national problem and health risk

Gauteng-gesondheid R5 mjd. in die rooi en sal waarskynlik ’n reddingsboei moet kry, nogtans ploeg ANC regering voort met nuwe gesondheidsplan alhoewel hy nou alreeds nie die mas kan opkom nie

Pasiënte se regte word benadeel by Bophelong hospitaal a.g.v. infrastruktuur uitdagings – nie-nakoming van aanvaarbare standaarde en norme kan lei tot die uitbreek van siektes omdat infeksiebeheer nie behoorlik toegepas word